RSVP
Let Wel: Jou RSVP-indiening dien as bevestiging dat jy die bepalings en voorwaardes hieronder deurgelees en verstaan het, en onderneem om dit na te kom.
Gaste & Uitnodiging:
Ek verstaan dat slegs die gaste, metgeselle en kinders op my uitnodiging die troue mag bywoon. Geen ekstra gaste of kinders word toegelaat nie.
(Indien daar enige spelfout in jou naam en van op die uitnodiging is, laat weet ons asseblief. Ons sal dit graag regstel.)
Dress Code:
Ek bevestig dat ek die formele swart dress code gelees en verstaan het. Ek verstaan dat gaste wat nie volgens die voorgeskrewe dress code geklee is nie, ongelukkig versoek sal word om die troue te verlaat.
RSVP & Kansellasies:
Ek verstaan dat my RSVP bindend is. Indien ek of enige bevestigde gas nie minstens 60 dae voor die troue kanselleer nie en nie opdaag nie, sal ek vir die aangegane kostes geïnvoice word.
Ek het alles gelees:
Ek bevestig dat ek al die bogenoemde inligting gelees en verstaan het en onderneem om dit te respekteer.